Natassia Malthe

Natassia Malthe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Linn Natassia Malthe
Geboorte 19 Januarie 1974 (1974-01-19)
Nasionaliteit Noors
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natassia Malthe (gebore 19 Januarie 1974) is 'n Noorse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lake Placid (1999), Chaos (2005), Elektra (2005), en DOA: Dead or Alive (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy